VRAE WOOROOR JY WONDER

Wat is die kleredragkode?

Ons sal dit waardeer as jy “All Black” Semi-Formeel
kan aantrek asb. Let well GEEN WIT.

Gaan die troue binne of buite wees?

Die seremonie gaan buite wees en die onthaal gaan binne wees.

Sal Vervoer voorsien word?

Ons verskaf geen formele vervoer nie. Jy is
welkom om van n “Shuttle service” gebruik te maak.

Hoe RSVP ek?

Ons hoop regtig jy kan ons troue by woon. Jy sal sien bo op ons
website is daar n RVSP knoppie
druk net daarop en tik jou naam in druk dan net “enter”.

Wanneer is die RSVP-sperdatum?

Die RSVP-sperdatum is 10 Januarie 2022.

Kan ek my kinders saam bring?

Geen kinders word toegelaat.

Kan ek n metgesel saam bring?

Jy sal sien by die RSVP as jy jou naam in tik of jy n metgesel kan saam bring.

Is daar n hotelblok vir gaste?

Sien asb op ons website by die akkomodasie. Daar
is die naaste blyplek aan die troue.

Is die seremonie en onthaalplek rolstoeltoeganklik?

Orals is dit rolstoel vriendelik.

Is daar 'n kroeg beskikbaar?

Ja, daar is n kontant kroeg.

Kan ek foto`s neem van die troue en op sosiale media plaas?

Ja, definitief, ons vra well dat daar net geen foto`s tydens
die seremonie geneem word nie.

0 days 00 hr 00 min 00 sc